Live Music – een keer per maand – Hou ons Facebook dop, pret vir die hele gesin en geen toegangsfooie.
Troues & Funksies – Verjaarsdae,  Korporatiewe Funksies en spritbraaie.
Koffiewinkel – Heerlike koeke, melkskommels en koffie.